Hei, ga' jy mee na die sonskyn en die see,
na die branders en die sand,
en die nooientjies op die strand.
Hei hei hei, ga' jy mee,
met vakansie
na die sorgelose see.
Herfs en winter bly in elke jaar dieselfde,
en ek weet beslis hoe dit weer gaan wees.
Koue winterswind gaan ek nie aan dink nie,
en as die somer kom, wil ek ver weg wees.
Hei hei hei, ga' jy mee na die sonskyn en die see,
na die branders en die sand,
en die nooientjies op die strand.
Hei hei hei, ga' jy mee,
met vakansie
na die sorgelose see.
Verkies jy Kaapse strande,
dan gaan ek dalk net saam met jou.
Mooiste Kaap in alle lande,
waar ou Tafelberg die son beloer.
Hei hei hei, ga' jy mee na die sonskyn en die see,
na die branders en die sand,
en die nooientjies op die strand.
Hei hei hei, ga' jy mee,
met vakansie
na die sorgelose see.
Hei hei hei, ga' jy mee na die sonskyn en die see,
na die branders en die sand,
en die nooientjies op die strand.
Hei hei hei, ga' jy mee,
met vakansie
na die sorgelose see.
Hoofsaak is gewis, elke jaar dieselfde,
einde van die jaar, gaan ons dit wel vier.
Alle paaie lei na die sonskynstrande,
want die heerlike vakansietyd is hier.
Hei hei hei, ga' jy mee na die sonskyn en die see,
na die branders en die sand,
en die nooientjies op die strand.
Hei hei hei, ga' jy mee,
met vakansie
na die sorgelose see.
Hei hei hei, ga' jy mee na die sonskyn en die see,
na die branders en die sand,
en die nooientjies op die strand.
Hei hei hei, ga' jy mee,
met vakansie
na die sorgelose see.